Home Campus Directory | A-Z Index
Flag of South Africa

Internasionale applikante is diegene wat enige tipe visum vereis om Penn State by te woon.

Penn State is een van die tien grootste universiteite in die Verenigde State van Amerika.  Hulle doelstelling is om die lewens van mense in Pennsylvania, die nasie en die wereld te verbeter deur hulle geintegreerde programme in onderwys, navorsing en publieke dienste.  Hier volg in kort ‘n paar van ons feite.

Penn State Brandywine is ‘n nie-residensiele kampus (geen behuising op kampus nie) met  studente van meer as 60 lande van oorsprong. Ons ligging met betrekking tot Philadelphia maak ons ‘n uiteenlopende en hartlike kampus.

Hoewel alle kampusse van Penn State Universiteit internasionale studente verwelkom, het ons Undergraduate Admission se website insiggewende inligting vir internasionale studente wat toelating verlang by Penn State Brandywine.